Hoofnuus van die week, in Afri

Joost van der Westhuizen in ction for South Africa during the 1999 Rugby World Cup. Photo: Getty Images

Hoofnuus van die week, in Afrikaans

Maak Netwerk24 jou aanlys tuiste van Afrikaanse nuus, debatte, sake-gesprekke, in diepte analiese, sportnuus en vermaak. Registreer ‘n gratis 30 dae proefperiode en lees al jou gekose artikels onbeperk. Hierdie week hou ons jou op hoogte met die beste inhoud in die Sport-, Sake- en Leefstylafdelings. Klik op die skakels en voltooi jou registrasie op die webwerf.

Hoofnuus van die week, in Afri

Joost van der Westhuizen in ction for South Africa during the 1999 Rugby World Cup. Photo: Getty Images

Die drie waarvoor ek Joost altyd sal onthou

Die wêreld is geruk deur die afsterwe van Joost van der Westhuizen, wat sedert 2011 dapper teen Motorneuronsiekte (MNS) geveg het. Gert van der Westhuizen bring hulde aan een van Suid-Afrika se voorste Springbokke. Lees meer hier.

Die bulhond word ‘n waghond

Adv. Gerrie Nel het wêreldbekend geword as die aanklaer in die saak teen Oscar Pistorius. Hy het verlede week aangekondig dat hy die hoof word van ‘n private ondersoekeenheid by AfriForum. Maar wie is Gerrie Nel? Hanlie Retief het met hom gesels. Lees meer hier.

Wonderwerk-baba se veggees verstom

Klein Lee-Anne Adonis het 525 gram geweeg by geboorte, maar in haar hart was die veggees van ‘n leeu. Die meisietjie se wil om te lewe het mense aangegryp en lesers was uiteindelik verpletter deur die nuus dat sy gesterf het. Lees meer hier.

Skuld kan romanse smoor

Selfs al sou jy wou, sal jy nie dié tyd van Februarie van Valentynsdag-koors kan ontsnap nie. Winkels stal bosse rooi blomme, hartvormige bokse sjokolade en pienk en rooi kaartjies sommer by die ingang uit en e-handelaars bombardeer jou met spesiale aanbiedings. Lees meer hier. 

Skole sê mekaar die stryd aan

Onthou nog die dae van “jêmblikke, visblikke, drie by drie …”? Deesdae is die kompetisie vir die geesbeker ‘n semi-professionele geleentheid met choreograwe en musikante wat saamspan vir ‘n skouspel. Lees meer hier.

Kry al die jongste Suid-Afrikaanse en internasionale nuus in jou moedertaal, slegs op Netwerk24. Ons is ook die aanlyn tuiste van al jou gunsteling Afrikaanse koeranttitels soos Die Burger, Beeld, Volksblad en Rapport, sowel as 14 gemeenskapskoerante.

Word sommer dadelik ‘n digitale intekenaar teen R99 p.m. As jy reeds ‘n profiel het, klik op “Meld aan” en gebruik jou e-posadres en wagwoord.

As die Afrikaanse gemeenskap daaroor praat, is dit op Netwerk24.

Vir meer inligting, klik hier of e-pos die dienssentrum op diens@netwerk24.com

Tags: