Hier is jou week se hoofnuus,

Hier is jou week se hoofnuus, in Afrikaans

Word nou ‘n digitale intekenaar van Netwerk24 vir slegs R99pm, en bly op hoogte oor waaroor mense gons. Om die kroon, te span kan jy al jou gunsteling Afrikaanse koerante soos Die Burger, Volksblad, Beeld en Rapport aanlyn lees, net waar en wanneer jy wil.

Hier is jou week se hoofnuus,

Hier is vir jou ‘n voorsmakie van dié week se beste inhoud in die Sport-, Sake- en Leefstylafdelings. Klik hier om vandag ‘n intekenaar te word.

Sosiale media is nuttig, maar ook gevaarlik. Só het ‘n vrou van Delmas geleer ná ‘n sjarmante man haar met ‘n slap riem gevang het. Lees meer hier

Hoe gemaak as jou vliegtuig se kekkeldoos ingee? Wel, verduidelik Gerhard van Huyssteen, dit beteken jy kan nie ‘n beheerde lugruim binnedring nie. In elk geval nie in Afrikaans nie! Lees meer hier. 

Minki van der Westhuizen het TV-kykers gaande gehad in die nuutste reeks van “Boer soek ‘n vrou”. Sy verklap ‘n paar liefdeslesse en vertel hoekom die boere in die program so gemaklik in haar geselskap is. Lees meer hier.

Trudie Venter is nie ‘n inkommer nie. Haar ouma en oumagrootjie het albei die onmenslike toestande in Bethulie se konsentrasiekamp oorleef. Deesdae vertel sy die verhaal van dié Vrystaatse dorp en loop saam met besoekers terug op geskiedkundige spore. Lees meer hier.

Ondanks reën wat in die afgelope weke in sekere dele van die land uitgesak het, het die droogte Kaapstad in ‘n wurggreep, met voorspellings dat die stad se drinkwater dalk kan opraak. Lees meer hier

Word sommer dadelik ‘n digitale intekenaar teen R99 p.m.  As jy reeds ‘n profiel het, klik op “Meld aan” en gebruik jou e-posadres en wagwoord.

Vir meer inligting, klik hier of e-pos die dienssentrum op diens@netwerk24.com.

Tags: